Installeer bykomende sagteware
- Loer bietjie na die Sagtewarebestuur toepassing in die spyskaart
onder die Stelsel oortjie. Sagtewarebestuur laat jou toe om sagteware te
installeer (en verwyder) vanuit ons aanlyn sagtewarebronne, wat ons
sorgvuldig organiseer vir die mees onlangse veilge sagteware.
- Daar is uitstekende sagteware, van die maak van musiek en rolprente tot die
maak van 3D modelle en die verkenning van die sterrestelsel.
- As iets nie beskikbaar is deur ons nie, kan u uitvind of daar 'n Debian
pakket of 'n ander sagtewarebron beskikbaar is. Op hierdie manier is dit
maklik om te installeer en outomatiese opdateerings te verkry.