- Thank you for choosing Kubuntu 12.10.
- Ons glo dat elke rekenaargebruiker vry moet wees om te werk in die omgewing van hulle keuse, en om sagteware af te te laai, te bestudeer en deel vir watter doeleindes ookal.
- As deel van ons belofte, wil ons graag hê Kubuntu moet so goed as moontlik werk vir jou. So terwyl dit geïnstalleer word sal hierdie skyfievertoning 'n vinnige bekendstelling gee.
Kubuntu is ontwerp vir eenvoud. Voel vry om te verken!