Pasmaak Ubuntu

Aan die kern van Ubuntu se filosofie is 'n geloof dat rekenaarwese vir almal is. Met gevorderde toeganklikheidsnutsmiddele en keuses soos 'n voorkeur kleurskema, teks groott en taal, is Ubuntu vir almal. Wieookal of waarookal u is.